Cederberg
Thursday°C
Almal moet Covid-19 reels gehoorsaam, ingesluitend die Munisipale personeel
Die Munisipale Bestuurder, Mnr Henry Slimmert wil hiermee elke inwoner asook die munisipale personeel herinner om die regulasies te gehoorsaam, om almal se veiligheid te verseker. Die Munisipaliteit het reeds 4 positiewe gevalle en versoek alle werkgewers in die Cederberg om klem te le op die nakoming van die COVID 19 regulasies. Die publiek word ook weereens gevra om saam te werk deur elke dag:
1. Masker te dra
2. Hande te was of saniteer
3. 1,5m afstand te hou of
4. om tuis te bly
Dit is ons almal se verantwoordelikheid om die regulasies na te kom vir die verspreiding van die vuris
Last published 18 December 2020