Thu
Thu
Thu
Thu

Cederberg

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Clanwilliam

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Citrusdal

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Lamberts bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Elands bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Graafwater

Thursday°C

Important numbers

Police027 482 8181/ 10111
Hospital027 482 2166
Fire027 482 1775
Municipality027 482 8000 /027 482 8016
Water027 482 8000 /082 889 8202
Electricity027 482 8000 / 082 907 9494
Traffic027 482 8000 /16
Refuse027 482 8000
Hide -
Home Contact usShow

Weather

Cederberg
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Clanwilliam
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Citrusdal
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Lamberts bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Elands bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Graafwater
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Police 027 482 8181/ 10111
Hospital 027 482 2166
Fire 027 482 1775
Municipality 027 482 8000 /027 482 8016
Water 027 482 8000 /082 889 8202
Electricity 027 482 8000 / 082 907 9494
Traffic 027 482 8000 /16
Refuse 027 482 8000
18 March 2020

Boodskap vanaf die Uitvoerende Burgemeester Nosiphiwo Qunta aan die Gemeenskap van Cederberg Munisipaliteit - Coronavirus (Covid -19)

Coronavirus (Covid -19)

Boodskap vanaf die Uitvoerende Burgemeester Nosiphiwo Qunta aan die Gemeenskap van Cederberg Munisipaliteit

Kennisgewing aan alle Inwoners van Cederberg Munisipaliteit

Ontvang hiermee my boodskap aan die inwoners van Cederberg Munisipaliteit nadat President Cyril Ramaphosa ‘n Nasionale Noodtoestand aangekondig het as gevolg van die uitbreiding en verspreiding van die CORONA VIRUS.

Daar is huidiglik 62 bevestigde COVID-19 gevalle in Suid Afrika en 16 in die Wes-Kaap

Geagte inwoners, die Corona virus is ‘n werklikheid en my versoek is dat alle inwoners van Cederberg sowel as ons besoekers die pandemie as ernstig beskou. As Munisipaliteit het ons dadelik ‘n proses begin om al ons werkers deeglik in te lig en is ons besig om hulle toe te rus met die nodige maskers en handskoene vir die periode tussen nou en einde April 2020.  Dit is belangrik dat ons almal saamwerk om die verspreiding van hierdie virus te voorkom, en hiermee wil ek dus die volgende higiniëse wenke met u deel:

  1. Was jou hande gereeld vir ten minste 20 sekondes met seep of alkohol-gebaseerde handwas produkte
  2. Behou ‘n persoonlike afstand van ten minste 1 meter tussen jou en die volgende person
  3. Sit ‘n gesigmasker op
  4. Dra veiligheidshandskoene, veral wanneer u onder hoë risiko omstandighede werk
  5. Vermy plekke waar daar baie mense is.

Dit is belangrik dat ons as gemeenskap van Cederberg saamwerk soos nooit tevore. Ek merk ook op dat baie besighede, organisasies en persone alreeds besig is om hulself voor te berei vir die voorkoming en die verspreiding van die virus.

As munisipaliteit benadruk ons die President se aankondiging en veral die bykomende maatreëls wat hy neergelệ het naamlik:

  1. Byeenkomste van meer as 100 persone word verbied;
  2. Massa vieringe van opkomende nasionale dae soos Menseregtedag en ander groot regeringsfunksies word gekanselleer;
  3. Waar byeenkomste onvermydelik is moet die nodige streng maatreels in plek stel word;
  4. Skole sluit op Woensdag, 18 Maart, en sal gesluit bly tot na Paasnaweek;

Ons as munisipaliteit versoek dat almal verantwoordelikheid vir hulself en vir mekaar neem in die stryd teen COVID-19.

Die Clanwilliam Hospitaal versoek dat mense streng die regeringsbeleid en protokol sal gebruik, naamlik:

  1. Slegs mense wat simptome toon en wat in kontak was met ‘n bevestigde geval van COVID-19 of wat na die buiteland gereis het, sal getoets word as dit deur die dokter nodig geag word;
  2. Mense moet hul dokter of kliniek kontak as hulle simptome het en die riglyne volg wat die dokter voorskryf
  3. Probeer alle tuis en werkplek higiëne maatreels implementeer soos uiteengesit in die President se toespraak om die verspreiding van die siekte te voorkom.
  4. Daar is streng maatreëls ingestel by die Clanwilliam Hospitaal ter wille van siektevoorkoming, soos byvoorbeeld geen besoektye en slegs een besoeker per pasient wat gerespekteer moet word deur die publiek.

Cederberg Munisipaliteit het ook besluit om die volgende voorkomende maatreëls in te stel:

  • Alle GOP (Geintegreerde Ontwikkelingsplan) vergaderings is afgestel en sal vervang word deur alternatiewe metodes van publieke deelname, welke inligting in ‘n afsonderlike kennisgewing aan die publiek versprei sal word.
  • Geen sport sal op enige van die munisipaliteit se sportvelde toegelaat word nie.
  • Geen aansoeke om byeenkomste (events) sal op hierdie stadium goedgekeur word nie tot verdere kennisgewing.
  • Met uitsondering van onvermydelike gevalle sal saalbyeenkomste nie goedgekeur word nie.

Vir enige navrae of indien u vermoed dat u die virus onderlede mag hê, kontak gerus die Corona Publieke Blitslyn (Hotline) by 0800 029 999 – dit is slegs die blitslyn personeel wat u vir verdere toetse kan verwys.  U is verder welkom om in te skakel op die Departement van Gesondheid se WhatsApp groep deur “Hi” te stuur na 0600 123 456.

Cederberg Munisipaliteit verbind homself tot die uitwissing van die Corona virus, en sal alle moontlike stappe neem om die regering te ondersteun en om ons gemeenskappe veilig te hou. Ons weet dit sal nie maklik wees nie en mag groot ongerief veroorsaak onder ons gemeenskappe. Wees verseker dat die munisipaliteit ons gemeenskappe se belange eerste stel. Ons doen dus ‘n beroep om almal se samewerking gedurende hierdie tye van beproewing en uitdaging.

Uitgereik deur die Kantoor van Uitvoerende Burgemeester

17 Maart 2020

Last published 19 March 2020