Thu
Thu
Thu
Thu

Cederberg

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Clanwilliam

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Citrusdal

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Lamberts bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Elands bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Graafwater

Thursday°C

Important numbers

Police027 482 8181
Hospital027 482 2166
Fire027 482 1775
Municipality027 482 8000 /027 482 8016
Water027 482 8000 /082 889 8202
Electricity027 482 8000 /16 / 082 907 9494
Traffic027 482 8000 /16
Refuse027 482 8000
Hide -
Home Contact usShow

Weather

Cederberg
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Clanwilliam
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Citrusdal
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Lamberts bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Elands bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Graafwater
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Police 027 482 8181
Hospital 027 482 2166
Fire 027 482 1775
Municipality 027 482 8000 /027 482 8016
Water 027 482 8000 /082 889 8202
Electricity 027 482 8000 /16 / 082 907 9494
Traffic 027 482 8000 /16
Refuse 027 482 8000
26 October 2017

Cederberg Munisipaliteit reik hand uit na persone in nood !

Die Graafwater behuisingprojek was in 2012 voltooi en oorhandig aan die begunstigdes, maar daar het twee huise oorgebly wat aan geeneen toegeken was nie. Hierdie huise het dus geweldig deurgeloop onder vandalisme. Skrywes was gerig aan dieMunisipaliteit waarin die drie persone se nood verduidelik was en hulp was gevra om hulle te akkommodeer.

Oom Karel Ryk (83 jaar) was voorheen woonagtig te Sonskyn plaas. Weens sy siekte toestand moes hy elke keer uit sy pensioen toelae vervoer betaal vanaf die plaas na Graafwater kliniek en weer terug. Die kliniek het die munisipaliteit genader en die omie se dilemma verduidelik dat hy soms baie laat met die Ambulans vanaf die Kaapse hospitaal kom en geen heenkome in die dorp het om te oornag nie. Beide huisgesinne (Agnes Badi en Bettie Hendricks) was agterplaas bewoners en het kennis gekry dat hul teen einde September 2017 na ander verblyf moes soek.

Die Munisipaliteit het onmiddelik in gesprek getree met Asla vir hulp verlening om die twee huise te help herstel sodat dit bewoon kan word. Die woning waarin Bettie Hendricks ingetrek het, was alreeds toegeken en dus het sy ooreenkoms gesluit met die eienaar om self herstelwerk te doen aan die woning. Die kragbokse was ook beskadig van die huise en dus het die munisipaliteit nuwe kragbokse geinstalleer by die drie huise. Die raad poog daarin om `n helpende hand uit te reik na persone in nood.

Die munispaliteit wil weereens hul opregte dank uitspreek teenoor Asla vir hul bydrae tot die herstel van die wonings.

Last published 26 October 2017