Cederberg
Thursday°C
CLANWILLIAM VULLISVERWYDERING
Geagte Inwoners
Hiermee u in kennis stel dat huishoudelike vullisverwydering vanaf die week (09 Desember 2020) vir Clanwilliam verskuif na Woensdae vir die volgende areas: Sederville, Ou Hopland en `n gedeelte van Nuwe Hopland. Die dorpsarea en `n gedeelte van Hopland sal Dinsdae gedoen word. Weens die hitte gaan ons soggens om 06H00 begin.
Verskoning word aangebied vir enige ongerief.
Last published 07 December 2020