Thu
Thu
Thu
Thu

Cederberg

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Clanwilliam

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Citrusdal

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Lamberts bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Elands bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Graafwater

Thursday°C

Important numbers

Police027 482 8181/ 10111
Hospital027 482 2166
Fire027 482 1775
Municipality027 482 8000 /027 482 8016
Water027 482 8000 /082 889 8202
Electricity027 482 8000 / 082 907 9494
Traffic027 482 8000 /16
Refuse027 482 8000
Hide -
Home Contact usShow

Weather

Cederberg
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Clanwilliam
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Citrusdal
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Lamberts bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Elands bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Graafwater
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Police 027 482 8181/ 10111
Hospital 027 482 2166
Fire 027 482 1775
Municipality 027 482 8000 /027 482 8016
Water 027 482 8000 /082 889 8202
Electricity 027 482 8000 / 082 907 9494
Traffic 027 482 8000 /16
Refuse 027 482 8000
11 April 2020

COVID-19: Boodskap aan Inwoners van Cederberg Munisipaliteit

 

 

Goeienaand aan alle inwoners van Cederberg Munisipaliteit

 

Ons is tans in die 15de dag van die nasionale lockdown om die coronavirus te beveg. Die munisipaliteit is baie dankbaar teenoor die gemeenskappe wat gehoor gegee het aan die instruksies van President Cyril Ramaphosa, en ons glo dat hierdie periode van inperking wel die gewenste uitwerking sal hê om die koers van infeksie te verlaag en om uiteindelik die virus te elimineer.

Die raad is opreg dankbaar aan alle individue, besighede en ander instansies wat uit hulle pad gegaan het om ons kwesbare gemeenskappe te ondersteun deur die skenking van klere, bestanddele vir maaltye en ander asook seep, ens. Ons is terdeë bewus dat baie huishoudings en kleinsakeondernemings direk die impak van die lockdown beleef, en deel ook met u die frustrasies wat daarmee gepaardgaan.

 

Vanaf Cederberg Munisipaliteit doen ons alles binne ons vermoë om toe te sien dat basiese dienslewering ononderbroke voortgesit word, en bied ons die nodige ondersteuning aan al ons staatsdepartemente met hul werksaamhede in hierdie tyd.

Daar was die afgelope paar dae heelwat insette, opinies en kritiek teen die munisipaliteit ten opsigte van kospakkies en “hampers” wat aan gemeenskappe versprei word. As munisipaliteit wil ons dit duidelik stel dat Cederberg Munisipaliteit nie ‘n agentskap is, vir die verspreiding van enige kospakkies nie. Ons het ook geen instruksies van enige staatsdepartement of organisasie ontvang vir sodanige verspreiding nie. Ons is bewus daarvan dat daar wel sekere nie-regeringsorganisasies is wat regeringsbefondsing ontvang vir verspreiding van hulp aan behoewende gemeenskappe, maar hierdie werksaamhede word deur die organisasies self verrig. Die munisipaliteit het by geleentheid die vervoer van kospakkies fasiliteer op versoek van gemelde agentskappe.

 

Cederberg Munisipaliteit is dankbaar teenoor hierdie organisasies vir hul onbaatsugtige diens onder moeilike omstandighede, en wil ons weereens beklemtoon dat hierdie ingrypings nie deur die munisipaliteit van stapel gestuur is nie.

Sterkte met die volgende 3 weke van lockdown. Baie dankie aan al ons gemeenskappe se geduld en ondersteuning om die coronavirus te beveg!

 

Uitgereik deur die Kantoor van die Waarnemende Munisipale Bestuurder.

Last published 11 April 2020