Thu
Thu
Thu
Thu

Cederberg

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Clanwilliam

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Citrusdal

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Lamberts bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Elands bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Graafwater

Thursday°C

Important numbers

Police027 482 8181
Hospital027 482 2166
Fire027 482 1775
Municipality027 482 8000 /027 482 8016
Water027 482 8000 /082 889 8202
Electricity027 482 8000 /16 / 082 907 9494
Traffic027 482 8000 /16
Refuse027 482 8000
Hide -
Home Contact usShow

Weather

Cederberg
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Clanwilliam
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Citrusdal
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Lamberts bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Elands bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Graafwater
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Police 027 482 8181
Hospital 027 482 2166
Fire 027 482 1775
Municipality 027 482 8000 /027 482 8016
Water 027 482 8000 /082 889 8202
Electricity 027 482 8000 /16 / 082 907 9494
Traffic 027 482 8000 /16
Refuse 027 482 8000
01 June 2018

Ere - Burgerskap oorhandiging word tydens Raadsvergadering gedoen

Die families van beide Embrose en Jaco het die Trofee`s namens hulle ontvang. E Die Speaker William Farmer het in sy toespraak genoem dat ons baie trots is op die prestasies wat hulle behaal het. Sterkte word hul toegewens.

Kort agtergrond van beide spelers:

Gerrit Jacobus Visagie, gebore 8 Julie 1992, tans ‘n haker vir die Blou Bulle. Hy’s gebore in Kaapstad, maar het grootgeword in Clanwilliam. Hy het sy skool loopbaan by Augsburg Landbougimnasium voltooi waar hy in 2010 Matrikuleer het. In 2010 was hy opgneem in die Boland Craven Week Rugby Span. Na skool verhuis hy na Pretoria om vir die Blou Bulle se O/19 span te speel. In 2012 en 2013 speel hy vir die Blou Bulle O/21 Kampioenskappe. Hy was aangewys as kaptein van die O/21 span.
Jaco het ook in die Varsity Cup 2013 en 2014 gespeel, waar hy Universiteit van Pretoria Tukkies verteenwoordig het. Hy was deel van die kampioenspan van die 2013 seisoen. Hy was ook deel van die Varsity Cup Dream Team aan die einde van die 2015 seisoen.
Hy speel tans vir die Blou Bulle in die Super Rugby reeks. Jaco is ook ‘n adrenalien junky en aktiewe sportman. Hy geniet veral akwatiese sport soos pencil duck, ski, wakeboarding. Hy was ook deel van die Trans Agulhas Challenge known as the World’s toughest Inflatable Boat Challenge.
Jaco word beskou as ‘n iemand met besondere bewonderenswaardigheid en iemand wat waardig is aan ons gemeenskap. Ons wens hom alle sterkte toe met sy loopbaan in die sportbedryf. En baie dankie dat jy ons Area se naam hoog hou.
----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Mnr Embrose Papier is gebore in Clanwilliam Hospitaal op 25 April 1997. Hy was n leerling van Lambertsbaai Laerskool. Op Primere skool het hy Provinsiale klere ontvang toe hy Boland Cavaliers verteenwoordig het by die O/13 Craven Week Rugby toernooi in Graaff-Reinet.
Hy het na Pretoria verhuis waar hy sy skool loopbaan by Hoërskool Garsfontein voltooi het. Hy verteenwoordig die Blou Bulle tydens die O/16 Grant Khomo Week. 
In 2014 was hy deel van die Blou Bulle se O/18 Craven Week rugby span. Na die toernooi was hy deel van die Suid-Afrikaanse skole span wat die O/18 Internasionale Series verteenwoordig. 
Papier het by die Blou Bulle Akademie aangesluit in die 2016 rugby seisoen. Hy was deel van die Suid-Afrikaanse O/20 span vir die 2016 Wêreld Rugby Kampioenskap Toernooi gehou in Manchester, Engeland.
Hy is tans ‘n student by Universiteit Pretoria. HY is opgeneem in die Springbok span wat teen Wallis toer. Ons wens hom alle sterkte toe met sy loopbaan in die sportbedryf. En baie dankie dat jy ons Area se naam hoog hou.

Last published 01 June 2018