Thu
Thu
Thu
Thu

Cederberg

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Clanwilliam

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Citrusdal

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Lamberts bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Elands bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Graafwater

Thursday°C

Important numbers

Police027 482 8181
Hospital027 482 2166
Fire027 482 1775
Municipality027 482 8000 /027 482 8016
Water027 482 8000 /082 889 8202
Electricity027 482 8000 /16 / 082 907 9494
Traffic027 482 8000 /16
Refuse027 482 8000
Hide -
Home Contact usShow

Weather

Cederberg
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Clanwilliam
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Citrusdal
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Lamberts bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Elands bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Graafwater
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Police 027 482 8181
Hospital 027 482 2166
Fire 027 482 1775
Municipality 027 482 8000 /027 482 8016
Water 027 482 8000 /082 889 8202
Electricity 027 482 8000 /16 / 082 907 9494
Traffic 027 482 8000 /16
Refuse 027 482 8000
18 December 2017

Laat daar lig wees vir elke huishouding in die Kompong te Lambertsbaai

Cederberg Raad het verskeie vergaderings gehad met die Kompong Komitee te Lambertsbaai rakend die installering van kragbokse vir elke huishouding asook die aanbring van straatligte sodat die area belig kan wees. Die projek het afgeskop op 17 November 2017 en is amptelik vandag (18 Desember 2017) voltooi. Befondsing was verkry vanaf Dept. van Energiesake en Lyners konsultante het die ontwerp gedoen. Alsi Entrepeneurs het die elektrifisering gedoen vir die 118 huishoudings asook die aanbring van straatligte. Speaker Joseph Farmer het in sy toespraak genoem dat almal uitgesien het na die dag en na vele vergaderings dit uiteindelik waar geword het. Hy het verder genoem dat die inwoners nou eienaarskap moet neem van die kragboks en toesien dat daar nie gepeuter word aan die bedrading nie. Verder het hy sy dank uitgespreeek teenoor elke persoon wat betrokke was en toegesien het dat die projek `n werklikheid word.

Last published 18 December 2017