Thu
Thu
Thu
Thu

Cederberg

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Clanwilliam

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Citrusdal

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Lamberts bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Elands bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Graafwater

Thursday°C

Important numbers

Police027 482 8181/ 10111
Hospital027 482 2166
Fire027 482 1775
Municipality027 482 8000 /027 482 8016
Water027 482 8000 /082 889 8202
Electricity027 482 8000 / 082 907 9494
Traffic027 482 8000 /16
Refuse027 482 8000
Hide -
Home Contact usShow

Weather

Cederberg
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Clanwilliam
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Citrusdal
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Lamberts bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Elands bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Graafwater
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Police 027 482 8181/ 10111
Hospital 027 482 2166
Fire 027 482 1775
Municipality 027 482 8000 /027 482 8016
Water 027 482 8000 /082 889 8202
Electricity 027 482 8000 / 082 907 9494
Traffic 027 482 8000 /16
Refuse 027 482 8000
29 March 2019

Lambertsbaai Biblioteek vermaak die kinders gedurende Bilioteekweek!

Die afgelope week vanaf 18-22 Maart het ons Biblioteekweek gevier!  Lambertbaai Biblioteek fokus baie graag op die kinders want hulle is ons toekomstige lesers en as die leeskultuur vroeg by kinders aangeleer word is hulle ook eendag volwasse lesers!  Ons is bewus dat ons kinders deesdae sukkel om te lees en as jy nie kan lees kan jy ook nie leer nie!  Om `n boek te lees kan jou na plekke neem en soedoende ook jou verbeelding vleuls gee!

Ons het die afgelope Biblioteekweek ook op ons kinders gefokus,  gelukkig was dit vakansie so ons kon `n program saamstel om hul te vermaak!

Maandag het ons vanaf 11 uur verskillende bordspelletjies, inkleurprente en woordsoekspelletjies aangebied.  Mareza Du Preez het ook `n Poppekas aangebied en vir die wat belanggestel het stories gelees !  Ons het Maandag 33 kinders bereik!

Dinsdag het ons dieselfde aangebied as Maandag en sodoende het ons 45 kinders bereik.

Woensdag het ons `n DVD vertoning in die saal aangebied hier was 90 kinders teenwoordig!

Ons het aan drie kinders wat die inkleurprentjies die mooiste ingekleur het pryse gegee!

Aan die kinders wat vir die drie dae elke dag by die biblioteek was het ons sertifikate oorhandig!

Elke dag as hul huistoe gegaan het het ons aan elkeen `n stokkielekker en `n pakkie nik naks gegee!

Dit was `n heerlike tyd saam met die kinders ons hoop ons het `n liefde vir die Biblioteek en vir lees aangewakker!

Last published 29 March 2019