Thu
Thu
Thu
Thu

Cederberg

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Clanwilliam

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Citrusdal

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Lamberts bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Elands bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Graafwater

Thursday°C

Important numbers

Police027 482 8181/ 10111
Hospital027 482 2166
Fire027 482 1775
Municipality027 482 8000 /027 482 8016
Water027 482 8000 /082 889 8202
Electricity027 482 8000 / 082 907 9494
Traffic027 482 8000 /16
Refuse027 482 8000
Hide -
Home Contact usShow

Weather

Cederberg
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Clanwilliam
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Citrusdal
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Lamberts bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Elands bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Graafwater
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Police 027 482 8181/ 10111
Hospital 027 482 2166
Fire 027 482 1775
Municipality 027 482 8000 /027 482 8016
Water 027 482 8000 /082 889 8202
Electricity 027 482 8000 / 082 907 9494
Traffic 027 482 8000 /16
Refuse 027 482 8000
08 October 2020

Media verklaring: Eienaars/ genomineerdes ontvang na 33jaar hul transportaktes

Eienaars/ genomineerdes ontvang na 33jaar hul transportaktes

Gedurende die laat 1980's is staatsgefinansierde huise in begunstigdes se name oorgedra en as verbande geregistreer.
Begunstigdes het hul huise by die munisipaliteit (huurder rekening) afbetaal. Gedurende die 90's is 'n korting van R7500 per huis deur die provinsiale departement van behuising gegee, en hierdie korting het alle huurkoper instaat gestel om hul uitstaande eiendomsverkope te vereffen.

Ten einde hierdie begunstigdes hul titelaktes te bekom, moes hulle die verband by die aktekantoor kanselleer deur middel van 'n prokureur, en die koste dra self dra. Sedertdien het sommige dit gedoen, maar hierdie 49 begunstigdes het nie die finansiële vermoë gehad om dit te doen nie.

Die Behuisings departement het tydens ’n Provinsiale Behuisings vergadering verneem van Khaya Lam se bereidwilligheid om munisipaliteite te ondersteun.Shirley-Ann Mouton het die geleentheid raak gesien en met Khaya Lam in verbinding getree om `n voorlegging aan die Raad te doen.
`n Samewerkings ooreenkoms is geteken tussen Cederberg Munisipaliteit en Khaya Lam om sekere projekte te finaliseer vir die munisipaliteit.

Die Hoofdoel is om Eienaars versekering te bewerkstellig.
Hierdie verbandlenings is gedurende die laat 1980's teen die eienaars geregistreer ten gunste van die destydse (Clanwilliam en Citrusdal) munisipaliteite. Khayalam het volle borgskap van Remgro gekry en Dirk Verdoes Prokureurs aangestel om die kansellasieproses namens die munisipaliteit en die begunstigdes by die Aktekantoor af te handel.

Alle dokumentasies benodig vir die kansellasie proses is deur Behuisings afdeling versamel en aan Dirk Verdoes Prokureurs oorhandig op 31 Oktober 2019. Op 18 Junie 2020, tydens die Nasionale Covid-19 inperking is 49 Transport aktes aan munisipaliteit oorhandig.
Begunstigdes:
Citrusdal: 5
Clanwilliam: 44

Hierdie Transportakte is vandag, 8 Oktober 2020, te Clanwilliam aan die Eienaars/ genomineerdes oorhandig. Hierdie oorhandiging is geskiedenis in die boeke vir Cederberg Munisipaliteit. Eienaars/ genomineerdes ontvang na 33jaar hul transportaktes en hierdie is die begin van vele aksies om te verseker dat Eienaarskap ten volle bewerkstelling word.

Cederberg Munisipaliteit in samewerking met Khaya Lam Grond hervorming Projek breek bane om Eienaarskap te verseker.

Hierdie is een van vele suksesse met die samewerkende ooreenkoms met Khaya Lam om die komende projekte werklik positiewe impak maak in Gemeenskappe binne Cederberg.
Ander projekte in die pyplyn is die:
• Geregistrasie van ongeregistreerde Erwe
• Vervangingsaktes
• De-registrasie en Registrasie van eiendomme agv administratiewe of tegniese foute
• Uitstaande dorpstigting registrasies
• Ondersteun met die formalisering van gevestigde informele nedersettings
Cederberg Munisipaliteit bedank die volgende rolspelers
• REMGRO
• KHAYA LAM
• DIRK VERDOES PROKUREURS

Uitgereik: Kommunikasie departement

Last published 08 October 2020