Thu
Thu
Thu
Thu

Cederberg

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Clanwilliam

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Citrusdal

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Lamberts bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Elands bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Graafwater

Thursday°C

Important numbers

Police027 482 8181/ 10111
Hospital027 482 2166
Fire027 482 1775
Municipality027 482 8000 /027 482 8016
Water027 482 8000 /082 889 8202
Electricity027 482 8000 / 082 907 9494
Traffic027 482 8000 /16
Refuse027 482 8000
Hide -
Home Contact usShow

Weather

Cederberg
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Clanwilliam
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Citrusdal
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Lamberts bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Elands bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Graafwater
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Police 027 482 8181/ 10111
Hospital 027 482 2166
Fire 027 482 1775
Municipality 027 482 8000 /027 482 8016
Water 027 482 8000 /082 889 8202
Electricity 027 482 8000 / 082 907 9494
Traffic 027 482 8000 /16
Refuse 027 482 8000
23 July 2020

Munisipaliteit bied Covid-19 verligting vir rekeninghouers op hul Munisipale Dienste Rekeninge

KENNISGEWING: 65/2020

Munisipaliteit bied Covid-19 verligting vir rekeninghouers op hul Munisipale Dienste Rekeninge

  •  Normale Ooreenkomste

Daar word van die Rekeninghouer (Debiteur) verwag om die maandelikse rekening plus ‘n ekstra bedrag op die agterstallige skuld te betaal totdat die skuld vereffen is.Die Rekeninghouer (Debiteur) moet die nodige reeling vir afbetaling gaan maak en daarna sal die Munisipaliteit geen hulpverleners aftrek van die Voorafbetaalde aankope op krag wat deur die rekeninghouer aangekoop word nieDit beteken dat die Munisipaliteit na 3 maande alle hulpaftrekkings wat aan u rekeninge gekoppel is, sal staak.Let wel, indien hierdie reëling of ooreenkoms nie nagekom word nie, sal die Munisipaliteit die hulpaanvullers van die rekening aftrek en hierdie aftrekkingword toegepas totdat die agterstallige bedrag teenvolle vereffen is.

  • 25% Ooreenkomste

Daar word van die Rekeninghouer (Debiteur) verwag om 25% van die agterstallige bedrag plus die maandelikse rekening te betaal. Daarna moet die rekeninghouer die maandelikse rekening plus `n ekstra bedrag op die maandelikse rekening soos ooreengekom op `n maandelikse basis betaal totdat die rekening vereffen is. Dit beteken nadat die Munisipaliteit die betaling van die 25% plus die maandelikse rekening ontvang het alle hulpaftrekkings wat aan u rekening gekoppel is, sal staak.Let wel, indien hierdie reëling of ooreenkoms nie nagekom word nie, sal die Munisipaliteit die hulpaanvullers van die rekening aftrek en hierdie aftrekking sal toegepas word totdat die agterstallige bedrag teenvolle vereffen is.

Slegs vir Residensiële Verbruikers en Klein Besighede.

  •  50% Ooreenkomste

Daar word van die Rekeninghouer (Debiteur) verwag om 50% van die agterstallige bedrag (Eiendomsbelasting uitgesluit) plus die maandelikse rekeninge te vereffen.Die Munisipaliteit sal alle rente wat teen die rekening gehef was ten volle afskryf van die agterstallige bedrag en ook alle hulpaftrekkings wat aan u rekening gekoppel is, onmiddelik staak nadat die betalingsbewys aan ons gelewer is.

Slegs vir Residensiële Verbruikers, Klein & Groot Besighede.

  •  Rente op Plase

Die Uitvoerende Raad sal alle rente afskryf van alle Landbou Plase wat Munisipale rekeninge het sodra die agterstallige bedrag vereffen word.

 

MUNISIPALE BETAAL PUNTE OOP OP SATERDAE VANAF 25 JULIE 2020 TUSSEN 08:00 TOT 12:00 VIR CLANWILLIAM & CITRUSDAL

Neem asb kennis dat die Clanwilliam en Citrusdal Betaalpunte/ Kassiere en die Kredietbeheer kantore op Saterdae, vanaf 25 Julie 2020 oop sal wees tussen 08:00 tot 12:00 vir diegene wat hul rekening wil kom betaal / afbetalings reëlings wil kom maak ten opsigte van hul agterstallige rekening.

 

H SLIMMERT   

MUNISIPALE BESTUURDER

Last published 23 July 2020