Cederberg
Thursday°C
Water en Elektrisiteit meter lesings
Die munisipaliteit versoek ons kliente om hulp te verleen en te verseker dat hul water - en elektrisiteit meters toeganklik en leesbaar is.
Ons ondervind tans probleme met die lees van die meters as gevolg van:
- Gevaarlike honde wat toegang tot meters beperk;
- Glasstukke op meters;
- Meters bedek met sand en / of tuinvullis; en
- Meters wat lek en nie betyds aangemeld word nie
Hiermee elke inwoner te vra om te verseker dat u meters toeganklik te hou gedurende normale werksure , 07H30 - 16H30.
Navrae kan gerig word aan Janine Fredericks by 027 482 8000.
Last published 13 October 2020