Cederberg
Thursday°C
VERWYDERING VAN HERWINNIGSAKKE TE CLANWILLIAM
Hiermee u in kennis te stel dat die herwinningsakke elke Dinsdag uitgesit kan word vir verwydering. Indien u herwinningsakke benodig kan u by Jomon Viljoen of by Danne Joubert (Munisipale kantoor) kry. Die brosjure verduidelik watter items in die sakke geplaas kan word.
Verdere navrae kan gerig word aan Jomon Viljoen by 076 329 6427.
Last published 09 November 2022