Thu
Thu
Thu
Thu

Cederberg

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Clanwilliam

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Citrusdal

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Lamberts bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Elands bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Graafwater

Thursday°C

Important numbers

Police027 482 8181/ 10111
Hospital027 482 2166
Fire027 482 1775
Municipality027 482 8000 /027 482 8016
Water027 482 8000 /082 889 8202
Electricity027 482 8000 / 082 907 9494
Traffic027 482 8000 /16
Refuse027 482 8000
Hide -
Home Contact usShow

Weather

Cederberg
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Clanwilliam
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Citrusdal
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Lamberts bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Elands bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Graafwater
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Police 027 482 8181/ 10111
Hospital 027 482 2166
Fire 027 482 1775
Municipality 027 482 8000 /027 482 8016
Water 027 482 8000 /082 889 8202
Electricity 027 482 8000 / 082 907 9494
Traffic 027 482 8000 /16
Refuse 027 482 8000
09 February 2018

Maklike maniere om by die huis water te bespaar!

Herstel  lekkende krane onmiddellik en vervang stukkende wassers by krane om water te bespaar.   Stadig druppende kraan vermors 30 liter water per dag. Maak gereeld seker dat daar geen waterlekkasies is nie.  Meld dit onmiddellik by die Munisipaliteit aan.

 

Moenie die kraan oop los terwyl u tande borsel, skeer of hande was nie, aangesien meer as 5 liter water elke minuut op hierdie  manier verlore gaan. Gebruik eerder `n glas met water om u mond te spoel wanneer u tande borsel. Draai die kraan toe of sit die prop in die wasbak om water te bespaar.

 

`n Wasmasjien gebruik meer as 100 liter water.  Was net wasgoed indien nodig en wanneer daar `n hele vrag is om te was.  Dit sal u watergebruik aansienlik verminder.

 

Dit is beter om te stort as om te bad.  `n Bad water gebruik 200 liter water terwyl  stort die watergebruik met 66% verminder.  Indien u stort , maak net die kraan oop om u te was en aft e spoel.  Een persoon wat elke dag vir vyf minute onder die stort spandeer, gebruik meer as 20 000 liter water per jaar.  Plaas `n emmer in die stort om druppende water op te vang en gebruik die water om potplante of die tuin nat te maak.

 

Gebruik `n besem om u stoepe en oprylaan skoon te vee eerder as om dit met `n tuinslang skoon te spuit.

Last published 09 February 2018