Thu
Thu
Thu
Thu

Cederberg

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Clanwilliam

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Citrusdal

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Lamberts bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Elands bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Graafwater

Thursday°C

Important numbers

Police027 482 8181/ 10111
Hospital027 482 2166
Fire027 482 1775
Municipality027 482 8000 /027 482 8016
Water027 482 8000 /082 889 8202
Electricity027 482 8000 / 082 907 9494
Traffic027 482 8000 /16
Refuse027 482 8000
Hide -
Home Contact usShow

Weather

Cederberg
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Clanwilliam
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Citrusdal
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Lamberts bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Elands bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Graafwater
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Police 027 482 8181/ 10111
Hospital 027 482 2166
Fire 027 482 1775
Municipality 027 482 8000 /027 482 8016
Water 027 482 8000 /082 889 8202
Electricity 027 482 8000 / 082 907 9494
Traffic 027 482 8000 /16
Refuse 027 482 8000
04 April 2019

Opening van `n satelliet Biblioteek te Zeekoeivlei!

`n Mylpaal was vanadag bepaal met die opening van d`n Satelliet Biblioteek te Zeekoeivlei. Die Agbare Burgemeester William Farmer, Wes - Kaapse Minister van Kultuursake en Sport, Anroux Marais, Biblioteek personeel van die Cederberg, gemeenskap van Zeekoeivlei en ander rolspelers het hierdie geleentheid bygewoon.

Daar was eers `n Skenkings biblioteek in Desember begin te Zeekoeivlei waarna die Dept. Kultuursake en Sport besluit het om `n satelliet biblioteek te open vandag met 1792 boeke vir die inwoners. Zeekoeivlei is die eerste satelliet biblioteek in die Cederberg. Minister Marais het in haar toespraak genoem dat die inwoners die biblioteek hul veilige hawe moet maak en eienaarskap moet neem en dit oppas. Burgemeester William Farmer het die Minister bedank dat sy altyd uitreik en beskikbaar is veral in die geval van Zeekoeivlei. Hy het ook genoem dat daar uitgereik gaan word na die ander landelike areas / plase om biblioteekdienste ook na hulle neem.

Minister Marais het ook vandag sokker, rugby, netbal en waterbottels geskenk aan Graafwater Hoƫrskool en die Sportklub te Zeekoeivlei.

Cederberg Raad en Biblioteek personeel wil hul opregte dank uitspreek teenoor elke persoon veral die eienaars en inwoners van Zeekoeivlei vir hul bydraes en dienste gelewer met die inrig van die Biblioteek en maak van die rakke vir die boeke.

Last published 04 April 2019