Thu
Thu
Thu
Thu

Cederberg

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Clanwilliam

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Citrusdal

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Lamberts bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Elands bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Graafwater

Thursday°C

Important numbers

Police027 482 8181/ 10111
Hospital027 482 2166
Fire027 482 1775
Municipality027 482 8000 /027 482 8016
Water027 482 8000 /082 889 8202
Electricity027 482 8000 / 082 907 9494
Traffic027 482 8000 /16
Refuse027 482 8000
Hide -
Home Contact usShow

Weather

Cederberg
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Clanwilliam
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Citrusdal
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Lamberts bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Elands bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Graafwater
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Police 027 482 8181/ 10111
Hospital 027 482 2166
Fire 027 482 1775
Municipality 027 482 8000 /027 482 8016
Water 027 482 8000 /082 889 8202
Electricity 027 482 8000 / 082 907 9494
Traffic 027 482 8000 /16
Refuse 027 482 8000
11 September 2018

Provinsiale Minister van Onderwys, Debbie Schafer spreek die gemeenskap van Lambertsbaai toe

Op Maandag,10 September 2018 was daar `n gemeenskapsvergadering te Lambertsbaai waartydens die Provinsiale Minister van Onderwys, Debbie Schroder die gemeenskap toegespreek het rakend Onderwys kwessies. Sy het gevra dat ouers na hul kinders se veiligheid moet omsien deur hulle te vergesel na die skole en terug, omrede daar die afgelope tyd kinderontvoerings was en veral dogters.

 

Sy het ook genoem dat daar verdere gesprekke gevoer sal word met die Kringbestuurders en terugvoering aan die gemeenskap gegee sal word rakend die voorstel dat die een Laerskool omskep moet word in `n Hoërskool.

 

Die verskillende organisasies / rolspelers soos die Polisie, Maatskaplike dienste, Onderwys , Munisipaliteit ens. moet `n taakspan saamstel om die sosiale probleme onder skoolgaande en nie - skoolgaande kinders "Drop outs" asook gestremde kinders aan te spreek en met voorstelle navore te kom om hierdie kinders te akkommodeer / help. Daar was `n voorstel gemaak aan die Minister vir vaardigheids ontwikkeling programme / opleiding.

 

Die Minister het ook haar kommer uitgespreek oor verwagtende moeders wat alkohol tydens swangerskap gebruik en dit `n geweldige invloed op die ongebore baba het. Hierdie kinders lei aan alkohol sindroom wat hul verstandelik stadig maak en onrustig en dus het hulle`n geweldige agterstand in die skole. Hierdie kinders moet dus `n spesiale klas bywoon en spesiale onderrig ontvang en verdere opleiding in die meeste gevalle onmoontlik maak. Minister het ook genoem dat die Dept. van Onderwys slegs `n klein porsie van die Begroting ontvang wat te min is om meer skole en "spesiale klasse" per dorp op te rig. Sy het ook in haar toespraak genoem dat die jaar "2018" daar +/- 35 duisend leerlinge was wat geakkommodeer moes word by skole en aanleiding dus gee dat klaskamers oorvol is en `n tekort aan onderwysers. Die departement het geweldige finansiële uitdagings om bydraes te maak vir die verskillende uitgawes wat daar ontstaan om die Onderwysstelsel glad te laat floreer.

Last published 11 September 2018