Cederberg
Thursday°C
Kennis geskied hiermee dat die Munisipale Openbare Dagkampeerplekke (Malkopbaai, Reef en Meeuland) sal gesluit wees vanaf 11 Desember 2020 tot 08 Januarie 2021.
H Slimmert
Munisipale Bestuurder
Last published 14 December 2020