Thu
Thu
Thu
Thu

Cederberg

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Clanwilliam

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Citrusdal

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Lamberts bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Elands bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Graafwater

Thursday°C

Important numbers

Police027 482 8181/ 10111
Hospital027 482 2166
Fire027 482 1775
Municipality027 482 8000 /027 482 8016
Water027 482 8000 /082 889 8202
Electricity027 482 8000 / 082 907 9494
Traffic027 482 8000 /16
Refuse027 482 8000
Hide -
Home Contact usShow

Weather

Cederberg
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Clanwilliam
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Citrusdal
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Lamberts bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Elands bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Graafwater
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Police 027 482 8181/ 10111
Hospital 027 482 2166
Fire 027 482 1775
Municipality 027 482 8000 /027 482 8016
Water 027 482 8000 /082 889 8202
Electricity 027 482 8000 / 082 907 9494
Traffic 027 482 8000 /16
Refuse 027 482 8000
07 April 2020

Verskillende rolspelers van organisasies vergader om planne in plek te stel vir die volgende 14 dae van COVID -19 lockdown

Verteenwoordigers van verskillende organisasies het op Maandag,06 April by die Cederberg Munisipaliteit te Clanwilliam vergader met die doel om gesamentlike planne in plek te stel vir die komende 14 dae van die COVID -19 lockdown. Tydens hierdie vergadering het die munisipaliteit terugvoering gegee oor die aksies wat geneem is sedert die begin van die lockdown en die uitdagings wat ervaar word. Die SAPD het belangrike insette gegee ten opsigte van hul werksaamhede, met plaaslike nie - regerings organisasies en provinsiale staatsdepartemente soos onder andere die Departement van Gesondheid en die Departement van Plaaslike Regering wat ook hul ingrypings met die vergadering gedeel het.

Van die belangrikste kwessies wat aangespreek was, het ingesluit die versorging en hulpverlening aan die daklose persone met die verskaffing van huisvesting en maaltye, en op Lambertsbaai was die sogenaamde "snoek run" ook hoog op die agenda. Burgemeester Sylvia Qunta het al die partye bedank vir hul onbaatsugtige diens en hul rol om daarvoor te sorg dat Cederberg nog geen positiewe gevalle het van die coronavirus nie. Al die partye was dit eens dat die veiligheid van die gemeenskappe die top prioriteit is, en dat die sukses in die geveg teen die gevreesde coronavirus slegs deur samewerking en toewyding behaal sal word. Raadslid Francois Kamfer het die vergadering daaraan herinner dat die COVID -19 regulasies van die regering daarop gemik is om mense te beveilig en dat dit ten alle tye nagekom moet word.

Last published 07 April 2020