Thu
Thu
Thu
Thu

Cederberg

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Clanwilliam

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Citrusdal

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Lamberts bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Elands bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Graafwater

Thursday°C

Important numbers

Police027 482 8181/ 10111
Hospital027 482 2166
Fire027 482 1775
Municipality027 482 8000 /027 482 8016
Water027 482 8000 /082 889 8202
Electricity027 482 8000 / 082 907 9494
Traffic027 482 8000 /16
Refuse027 482 8000
Hide -
Home Contact usShow

Weather

Cederberg
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Clanwilliam
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Citrusdal
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Lamberts bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Elands bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Graafwater
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Police 027 482 8181/ 10111
Hospital 027 482 2166
Fire 027 482 1775
Municipality 027 482 8000 /027 482 8016
Water 027 482 8000 /082 889 8202
Electricity 027 482 8000 / 082 907 9494
Traffic 027 482 8000 /16
Refuse 027 482 8000
08 September 2023

VOORGESTELDE HERSONERING, KONSOLIDASIE EN AFWYKING: ERWE 1127 & 1922, CITRUSDAL

KENNISGEWING 95/2023

KENNISGEWING: 95/2023

VOORGESTELDE HERSONERING, KONSOLIDASIE EN AFWYKING: ERWE 1127 & 1922, CITRUSDAL

Kennis geskied hiermee ooreenkomstig Artikel 45 van die Cederberg Munisipaliteit Verordening op Munisipale Grondgebruikbeplanning (PK 8062 van 15 Maart 2019) dat 'n aansoek ontvang is vir die voorgestelde Hersonering, Konsolidasie en Afwyking op Erwe 1127 en 1922, Citrusdal. Die aansoek is beskikbaar vir besigtiging vanaf Maandag tot Donderdag tussen die ure van 08:00 en 15:00 en Vrydag tussen die ure van 08:00 en 14:00 by die Tegniesedienste, Stadsbeplanning en Boubeheer Departement, Voortrekkerstraat 2A, Clanwilliam. Enige besware en/of kommentare kan voor of op 9 Oktober 2023 skriftelik by die Munisipale Bestuurder, Privaatsak X2, Clanwilliam, 8135 ingedien word, in ooreenstemming met Artikel 50 van die betrokke Verordening, met vermelding van u naam, adres of kontakbesonderhede, belangstelling in die aansoek en redes vir kommentaar. Telefoniese navrae kan gerig word aan Mnr A Neethling by 027 482 8000 gedurende bogenoemde dae en ure. Die Munisipaliteit mag weier om besware en/of kommentare wat na voormelde sluitingsdatum ontvang is te aanvaar. Enige persoon wat nie kan skryf nie, sal deur ’n munisipale amptenaar bygestaan word om hul kommentaar op skrif te stel.

 

Applikant :CK Rumboll en Vennote, Tel no. 022 482 1845, E-pos planning1@rumboll.co.za of reception@rumboll.co.za
Eienaar : Mother Lode 4D Pty Ltd
Eiendomsbeskrywing : Erwe 1127 en 1922, Citrusdal
Fisiese Adres

 

: Voortrekkerstraat 98 en 100, Citrusdal, 7340
Verwysingsnommer : CIT/13171/MC
Beskrywing van aansoek
  1. Hersonering van Erf 1127 (810m²), Citrusdal, vanaf Enkelresidensiële Sone I na Sakesone I om ‘n sakeperseel (winkels) op die eiendom te akkommodeer, ingevolge Artikel 15(2)(a) van die Cederberg Munisipaliteit Verordening op Grondgebruiksbeplanning (PK 8062 van 15 Maart 2019).
  2. Hersonering van Erf 1922 (809m²), Citrusdal, vanaf Enkelresidensiële Sone I na Sakesone I om ‘n sakeperseel (winkels) op die eiendom te akkommodeer, ingevolge Artikel 15(2)(a) van die Cederberg Munisipaliteit Verordening op Grondgebruiksbeplanning (PK 8062 van 15 Maart 2019).
  3. Konsolidasie van Erf 1127 (810m²) en 1922 (810m²), Citrusdal, ingevolge Artikel 15(2)(e) van die Cederberg Munisipaliteit Verordening op Grondgebruiksbeplanning (PK 8062 van 15 Maart 2019).
  4. Afwyking van die vereiste 20 parkeerplekke na 19 parkeerplekke op die voorgestelde gerkonsolideerde eiendom, ingevolge Artikel 15(2)(b) van die Cederberg Munisipaliteit Verordening op Grondgebruiksbeplanning (PK 8062 van 15 Maart 2019).

 

   
GF MATTHYSE

MUNISIPALE BESTUURDER

Munisipale Kantoor

Voortrekker Straat 2A

CLANWILLIAM

8135

 

 

Last published 08 September 2023