Cederberg
Thursday°C
Hiermee u in kennis te stel dat die vullisverwydering skedule vir Lambertsbaai, Elandsbaai en Graafwater vir die volgende twee weke (23/09 - 04/10/2024) die volgende gaan wees:
Lambertsbaai - Maandae en Donderdae
Elandsbaai - Dinsdae
Graafwater - Woensdae