Thu
Thu
Thu
Thu

Cederberg

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Clanwilliam

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Citrusdal

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Lamberts bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Elands bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Graafwater

Thursday°C

Important numbers

Police027 482 8181/ 10111
Hospital027 482 2166
Fire027 482 1775
Municipality027 482 8000 /027 482 8016
Water027 482 8000 /082 889 8202
Electricity027 482 8000 / 082 907 9494
Traffic027 482 8000 /16
Refuse027 482 8000
Hide -
Home Contact usShow

Weather

Cederberg
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Clanwilliam
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Citrusdal
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Lamberts bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Elands bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Graafwater
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Police 027 482 8181/ 10111
Hospital 027 482 2166
Fire 027 482 1775
Municipality 027 482 8000 /027 482 8016
Water 027 482 8000 /082 889 8202
Electricity 027 482 8000 / 082 907 9494
Traffic 027 482 8000 /16
Refuse 027 482 8000
02 November 2020

Water beperking maatreëls vir Cederberg

KENNISGEWING 16/1/5

BELANGRIKE KENNISGEWING 16/1/5

 

 

Geagte Inwoners van Cederberg

 

Die volgende maatreëls tesame met ander normale maatreëls, sal van toepassing wees met onmiddellike effek:

 

Beperkings Vlak 1:

- Natlei met tuinslange en sproeiers: Munisipale drinkwater mag net vir uiters 1 uur lank per eiendom voor 09H00 of na 18H00 op Dinsdae en Saterdae vir natlei gebruik word. Tuinslange moet ‘n selfafsluit-sproeikop hê.

- Natlei met drupbesproeiing, tuinslange met gaatjies, emmers of gieters: Munisipale drinkwater mag op enige dag van die week voor 09H00 of na 18H00 vir natlei gebruik word.

- Sportterreine en Parke: Munisipale drinkwater mag net voor 09H00 of na 18H00 op Dinsdae en Vrydae vir natlei met sproeiers en tuinslange gebruik word. Tuinslange moet ‘n self afsluit-sproeikop hê.

- Swembaddens: Munisipale drinkwater mag net gebruik word om swembaddens vol te maak indien:

• Die swembad met ‘n nie - deurdringbare, soliede swembadbedekking toegemaak word wanneer dit nie gebruik word nie.

• Terugloop Water (“’backwash water”’) herwin word en reënwater gebruik word om die swembad vol te maak waar dit prakties moontlik is.

- Was van Voertuie (private en informele motorwasserye): Voertuie, karavane en bote mag met munisipale drinkwater gewas word indien ‘n emmer of ‘n hoëdruk-, laevolume-skoonmaaktoestel gebruik word.

- Was van Voertuie (kommersiële motorwasserye): Kommersiële motorwasserye mag munisipale drinkwater gebruik indien die industrie se bestepraktyknorme vir waterbewaring nagekom word en minstens 50% van die water wat gebruik word, herwin word.

- Ornamentele waterfonteine: Munisipale drinkwater mag gebruik word.

 

U samewerking sal opreg waardeer word.

 

 

Last published 02 November 2020