Cederberg
Thursday°C
BELANGRIKE KENNISGEWING NO: 142/2023
HUUR VAN KANTOOR SPASIE
Cederberg Munisipaliteit is van voorneme om kantoorspasies te huur by die Nedbank gebou, Clanwilliam Hoofstraat en ook no. 1 Pleinstraat Clanwilliam vir die Finansiële Departement en vir die Voorsieningsbestuurskanaal Departement onderskeidelik. Die huur sal wees vir ‘n periode van 12 maande met die opsie om dit te verleng.
Enige besware, insette, navrae in die verband moet asseblief gerig word aan Mnr Nico Smit, Direkteur Finansies Cederberg Munisipaliteit by:
Sel: 082 889 8200 of Epos: nicos@cederbergraad.co.za
Insette sal sluit op 20 Februarie 2024.
Last published 19 January 2024