Cederberg
Thursday°C
KENNISGEWING: 10/1/1/2
HERAANSLUITING VAN DIENSTE
Geagte Inwoners,
Neem asseblief kennis dat verbuikers verantwoordelik is om hul plig teenoor die munisipaliteit vir dienste gelewer na te kom deur hul munisipale rekening betyds te betaal.
Indien ‘n verbuiker se dienste beperk of opgeskort word en hulle nalaat om hul rekeninge gedurende kantoor ure te betaal of bewys van betaling te toon, sal die verbuiker moet wag tot die volgende werksdag vir die heraansluiting van dienste
Munisipale amptenare het slegs die delegasie vir die heraansluiting van dienste gedurende kantoor ure.
Mnr C APPEL
WAARNEMENDE DIREKTEUR FINANSIES
12 Augustus 2022
Last published 12 August 2022