Cederberg
Thursday°C
KENNISGEWING: 10/1/2/1
BESOEK AAN LAMBERTSBAAI INWONERS
MUNISIPALE REKENING NAVRAE
Geagte Inwoners,
Hiermee u in kennis te stel dat die Hoof Finansiële Beampte en Tesourie afdeling se personeel op Donderdag, 04 September vanaf 08h00 - 15h00 die Munisipale Kantoor te Lambersbaai sal besoek om munisipale rekening en deernis navrae te hanteer. Navrae sal individueel hanteer word.
Vriendelike Groete,
MNR R DE RIDDER
WAARNEMENDE MUNISIPALE BESTUURDER
Last published 03 September 2025