Cederberg
Thursday°C
KENNISGEWING 229/2026 : GEKANSELLEERDE FORMELE GESKREWE KWOTASIE
Kennis geskied hiermee dat die volgende formele geskrewe kwotasie gekanselleer is ingevolge subseksie 16.4(c) van die Voorkeurverkrygingsbeleid van 2022:
FORMAL WRITTEN QUOTATION NUMBER: Q23/2026-2027: SUPPLY AND DELIVERY OF CLOTHING AND PPE TO THE DISASTER MANAGEMENT DEPARTMENT
Kontak Mnr. W. Horne by (027) 482 8000 of whurnerh@cederberg.gov.za vir verdere navrae.
G MATTHYSE
Last published 01 October 2026