KENNISGEWING: 60/2024
KONSEP WYKSKOMMITEE BELEID
Cederberg Munisipaliteit stel hiermee die gemeenskap in kennis dat die konsep Wykskomiteebeleid op
28 Maart 2024 deur die Raad aanvaar is.
Die Konsep Wykskomiteebeleid is nou oop vir publieke kommentaar.
Die gemeenskap word uitgenooi om teen nie later nie as 30 April 2024 skriftelike kommentaar of vertoë by die munisipaliteit in te dien ten opsigte van die Konsep Wykskomiteebeleid.
Die beleid is beskikbaar op die webwerf van die Munisipaliteit: www.cederbergmun.gov.za en munisipale kantore.
Persone wat nie kan skryf nie, kan gedurende kantoorure na die Munisipale kantore kom waar 'n personeellid sal help met die kommentaar of vertoë.
Kontak asseblief Mnr Dmitri Frantz of Mnr Francois Swartz by 027 482 8000.
Last published 10 April 2024