Cederberg
Thursday°C
KENNISGEWING: 10/1/2/1
MUNISIPALE REKENING NAVRAE
Cederberg Municipaliteit versoek alle inwoners om navrae in verband met hul munisipale rekeninge te stuur aan enquiries@cederbergraad.co.za.
Rekeninghouers word ook versoek om te verseker dat hul persoonlike inligting korrek is en enige uitstaande inligting opdateer word bv. volle name en van, epos adres en kontak nommers.
Indien kliënte voldoen aan bogoenoemde sal dit verseker dat navrae binne die vereiste tydraamwerk afgehandel word in terme van die Munisipaliteit se Kliëntediens Beleid.
Last published 24 April 2023