KENNISGEWING: 74/2025
GOEDGEKEURDE 2025/2026 KONSEP BEGROTING EN KONSEP VYFDE GENERASIE GEÏNTEGREERDE ONTWIKKELINGSPLAN (GOP) 2025/2026
Kennisgewing geskied hiermee ingevolge Artikel 16 (1) en 29 (1) (b) van die Wet op Munisipale Stelsels (Wet 32 van 2000) dat ope dae gedurende April 2025 gehou sal word om publieke insae te verkry vir die konsep 5de Generasie Geintegreerde Ontwikkelingsplan (GOP) 2025-2026 en Begroting.
Die Raadsbesluit, en alle ander tersaaklike dokumentasie, is beskikbaar gedurende kantoor ure by die munisipale kantore en biblioteke in Clanwilliam, Citrusdal, Graafwater, Lambertsbaai en Elandsbaai. Die gemelde dokumentasie sal ook beskikbaar wees op die webwerf van die Munisipaliteit: www.cederbergmun.gov.za.
Enige navrae kan gerig word aan Dmitri Frantz by (027) 482 8000 of per epos na dmitrif@cederbergraad.co.za .
WARD/ WYK |
DORP/ TOWN |
DATE/DATUM |
DAY/DAG |
TIME/TYD |
VENUE/LOKAAL |
1
|
Citrusdal | 07 April 2025 | Monday/ Maandag | 9:00 – 15:00 | Noordhoek & Elandskloof |
2 | Citrusdal | 07 April 2025 | Monday/Maandag | 9:00 – 15:00 |
Citrusdal Main Road (in front of CMAN)
Citrusdal in front of SPAR & Clinic |
3 | Clanwilliam | 08 April 2025 | Tuesday/Dinsdag | 9:00 – 15:00 |
Clanwilliam Clinic &
In front of Leipoldt Nortier Library |
6 | Algeria | 09 April 2025 | Wednesday/Woensdag | 9:00- 15:00 | Algeria Library |
6 | Wupperthal | 10 April 2025 | Thursday/Donderdag | 9:00 – 15:00 | Wupperthal Clinic |
4 | Graafwater | 11 April 2025 | Friday/Vrydag | 9:00 – 14:00 | Graafwater Clinic & Usave |
5 | Leipoldtville | 16 April 2025 | Wednesday/ Woensdag | 9:00 – 15:00 | Leipoldtville Clinic |
6 | Paleisheuwel | 16 April 2025 | Wednesday/ Woensdag | 9:00 - 15:00 | Paleisheuwel Clinic |
4 | Elands Bay | 14 April 2025 | Monday/Maandag | 9:00 – 15:00 | Elands Bay Clinic & Blue Shop |
5 | Lambert’s Bay | 15 April 2025 | Tuesday/Dinsdag | 9:00 – 15:00 | Lambert’s Bay Clinic & Usave Parking area |
MNR / MR G.F MATTHYSE
MUNISIPALE BESTUURDER / MUNICIPAL MANAGER
Last published 03 April 2025