Cederberg
Thursday°C
KANTOOR-URE - PAAS - NAWEEK - APRIL 2025
Hiermee u in kennis te stel dat die munisipale kantore op Donderdag, 17 April 2025 om 15H00 vir besigheid sal sluit en die kassiere sal om 14H00 sluit.
Die kantore sal weer oopmaak vir besigheid op Dinsdag, 22 April 2025 om 07H30.
Bystandpersoneel sal tydens noodgevalle beskikbaar wees.
Ons wens u almal 'n veilige en geseënde Paasnaweek toe.
Last published 16 April 2025