Cederberg
Thursday°C
KENNISGEWING 10/1/2/1
WATERVERBRUIK (BESPARING) GEDURENDE FEESSEISOEN 2025
Cederberg is n droogtevoelige gebied.
Ons versoek dus die publiek om asseblief water verantwoordelik gedurende die feesseision te gebruik om waterbeperkings en die toepassing van droogte tariewe te voorkom.
Rapporteer asseblief enige gevalle van watermisbruik of -vermorsing by:
Ons maak staat op u samewerking.
Last published 05 December 2025