KENNISGEWING 287/2026
OPENBARE DEELNAME VIR DIE WYSIGING VAN RUIMTELIKE ONTWIKKELINGSRAAMWERK VIR CEDERBERG MUNISIPALITEIT
Cederberg Munisipaliteit is tans in die proses om die wysiging van die Munisipale Ruimtelike Ontwikkelingsraamwerk (MROR) in terme van die Ruimtelike Beplanning en Grondgebruikbestuur Wet, 2013 (Wet 16 van 2013) (‘SPLUMA’), die Wes-Kaapse Wet op Grondgebruikbeplanning, 2014 (Wet 3 van 2014) (“LUPA”) en die Cederberg Munisipaliteit se Verordening op Grondgebruikbeplanning (PK 8062 van 15 Maart 2019).
Belanghebbende Geaffekteerde Partye (B&GP’s) het 60 dae (23 Oktober 2026 – 23 Desember 2026), soos gestipuleer in Artikel 13 van die Wet op Grondgebruikbeplanning asook Artikel 7 van die Cederberg Munisipaliteit: Grondgebruikbeplanning Verordering, 2019, om kommentaar te lewer op die tweede konsep ROR dokument (eerste ronde vir deelname).
Die dokument is beskikbaar op die munisipale webblad onder Dokumente in die Afdeling vir Ruimtelike Ontwikkelingsraamwerk: http://www.cederbergmun.gov.za/download_document/4024
Sluitingdatum vir kommentaar en bydraes: 23 Desember 2026 om 12:00.
Kommentare kan gestuur word aan: thokozileb@cederberg.gov.za
MUNISIPALE BESTUURDER
2A VOORTREKKER STREET
CLANWILLIAM
Last published 22 October 2026