CEDERBERG MUNISIPALITEIT
AANSOEK: OPHEFFING VAN BEPERKENDE TITELVOORWAARDES EN PERMANENTE AFWYKING: ERF 127 ELANDSBAAI
| Aansoeker: | Urban Dynamics |
| Eienaar: | Winfield Family Trust |
| Verwysing nommer: | ERF 127 EB |
| Eiendomsbeskrywing: | Erf 127 Elandsbaai |
| Fisiese Adres: | 8 Keerom Straat, Elandsbaai |
| Besonderhede van aansoek: |
|
Kennis word hiermee gegee in terme van artikel 45 van die Cederberg Munisipaliteit se Verordening op Munisipale Grondgebruik en Beplanning dat die bovermelde aansoek ontvang was en dat dit beskikbaar vir insae beskikbaar is gedurende weeksdae tussen 08:00 en 15:00 by die kantoor van die Grondgebruiksbeplanning , 2A Voortrekkerstraat, Clanwilliam. Enige geskrewe kommentaar moet, in terme van artikel 50 van die genoemde wetgewing geadresseer aan Privaat sak X2, Clanwilliam, 8135, of gefaks word na (027) 482 1993, vir aandag van Mnr. A. Neethling, op of voor 30 dae van die datum van publikasie van hierdie kennisgewing, met vermelding van hierdie kennisgewing en met aanduiding van u naam, adres of kontakbesonderhede, belang by die aansoek en rede vir kommentaar. Kommentaar kan gestuur woord na landuse@cederberg.gov.za. Telefoniese navrae kan gerig word aan Mnr. A. Neethling by (027) 482 8000. Die Munisipaliteit mag weier om aansoeke wat na die sperdatum ontvang was te erken. Enige persoon wie nie kan skryf nie kan bygestaan word deur 'n Munisipale beampte om amptelik hul kommentaar op skrif te stel.
Munisipale Bestuurder
Last published 13 November 2026