KENNISGEWING: 69/2026
KENNISGEWING: 69/2026
VOORGESTELDE WYSIGING VAN GOEDGEKEURDE ALGEMENE PLAN, ONDERVERDELING EN HERSONERING: ERF 292 SOOS GEWYS OP ALGEMENE PLAN NO. 1984, GRAAFWATER
|
Aansoeker:
|
CK Rumboll en Vennote
|
|
|
Tel no. 022 482 1845; E-pos planning5@rumboll.co.za of reception@rumboll.co.za
|
|
Eienaar:
|
Cederberg Munisipaliteit
|
|
|
|
|
Verwysing nommer:
|
Erf 292 GRW
|
|
|
|
|
Eiendomsbeskrywing:
|
Erf 292 soos gewys op Algemene Plan No. 1984, Graafwater
|
|
|
|
|
Fisiese Adres:
|
Hoek van Cedar Straat en Akasia Straat
|
|
|
|
|
Besonderhede van aansoek:
|
- Wysiging van Algemene Plan No. 1984 in ooreenstemming met Artikel 15(2)(k) van die Cederberg Munisipaliteit Grondgebruikbeplanning Verordening (PK 8062 van 15 Maart 2019) wat die sluiting van 'n gedeelte (±7003m² in omvang) van Erf 292 (publieke plek) en die skepping van een addisionele grondeenheid behels.
- Onderverdeling van Erf 292 soos gewys op Algemene Plan No. 1984 van Dorp Graafwater Uitbreiding No.6 in ooreenstemming met Artikel 15(2)(d) van die Cederberg Munisipaliteit Grondgebruikbeplanning Verordening (PK 8062 van 15 Maart 2019), om twee gedeeltes te skep, naamlik Gedeelte A (±7003m² in omvang) en Restant Erf 292.
- Hersonering van voorgestelde Gedeelte A (±7003m² in omvang) in ooreenstemming met Artikel 15(2)(a) van die Cederberg Munisipaliteit Grondgebruikbeplanning Verordening (PK 8062 van 15 Maart 2019) vanaf Oopruimte Sone 1 na Owerheids- en Nutssone om ‘n owerheidsgebruik te akkommodeer, wat insluit 'n afval-aflewering fasiliteit.
|
Kennis word hiermee gegee in terme van artikel 45 van die Cederberg Munisipaliteit se Verordening op Munisipale Grondgebruik en Beplanning dat die bovermelde aansoek ontvang was en dat dit beskikbaar vir insae beskikbaar is gedurende weeksdae tussen 08:00 en 15:00 by die kantoor van die Direkteur : Ingenieurs en Beplanningsdienste, Cederberg Munisipaliteit, by die Stadsbeplanning en Boubeheer Hulptoonbank, Voortrekkerstraat, Clanwilliam. Enige geskrewe kommentaar moet, in terme van artikel 50 van die genoemde wetgewing geadresseer aan Privaat sak X2, Clanwilliam, 8135, of gefaks word na (027) 482 1369, vir aandag van Mnr. A. Neethling, op of voor 30 dae van die datum van publikasie van hierdie kennisgewing, met vermelding van hierdie kennisgewing en met aanduiding van u naam, adres of kontakbesonderhede, belang by die aansoek en rede vir kommentaar. Kommentaar kan gestuur word na landuse@cederberg.gov.za. Telefoniese navrae kan gerig word aan Mnr. A. Neethling by (027) 482 8000. Die Munisipaliteit mag weier om aansoeke wat na die sperdatum ontvang was te erken. Enige persoon wie nie kan skryf nie kan bygestaan word deur 'n Munisipale beampte om amptelik hul kommentaar op skrif te stel.
Last published 30 March 2026