KENNISGEWING: 69/2026
VOORGESTELDE WYSIGING VAN GOEDGEKEURDE ALGEMENE PLAN, ONDERVERDELING EN HERSONERING: ERF 292 SOOS GEWYS OP ALGEMENE PLAN NO. 1984, GRAAFWATER
| Aansoeker: | CK Rumboll en Vennote |
| Tel no. 022 482 1845; E-pos planning5@rumboll.co.za of reception@rumboll.co.za | |
| Eienaar: | Cederberg Munisipaliteit |
| Verwysing nommer: | Erf 292 GRW |
| Eiendomsbeskrywing: | Erf 292 soos gewys op Algemene Plan No. 1984, Graafwater |
| Fisiese Adres: | Hoek van Cedar Straat en Akasia Straat |
| Besonderhede van aansoek: |
|
Kennis word hiermee gegee in terme van artikel 45 van die Cederberg Munisipaliteit se Verordening op Munisipale Grondgebruik en Beplanning dat die bovermelde aansoek ontvang was en dat dit beskikbaar vir insae beskikbaar is gedurende weeksdae tussen 08:00 en 15:00 by die kantoor van die Direkteur : Ingenieurs en Beplanningsdienste, Cederberg Munisipaliteit, by die Stadsbeplanning en Boubeheer Hulptoonbank, Voortrekkerstraat, Clanwilliam. Enige geskrewe kommentaar moet, in terme van artikel 50 van die genoemde wetgewing geadresseer aan Privaat sak X2, Clanwilliam, 8135, of gefaks word na (027) 482 1369, vir aandag van Mnr. A. Neethling, op of voor 30 dae van die datum van publikasie van hierdie kennisgewing, met vermelding van hierdie kennisgewing en met aanduiding van u naam, adres of kontakbesonderhede, belang by die aansoek en rede vir kommentaar. Kommentaar kan gestuur word na landuse@cederberg.gov.za. Telefoniese navrae kan gerig word aan Mnr. A. Neethling by (027) 482 8000. Die Munisipaliteit mag weier om aansoeke wat na die sperdatum ontvang was te erken. Enige persoon wie nie kan skryf nie kan bygestaan word deur 'n Munisipale beampte om amptelik hul kommentaar op skrif te stel.
Last published 30 March 2026
| Ref No | |
|---|---|
| Closed | 07/04/2026 12:00pm |
| Awarded To | |
| Received | |
| Value | R |
| BEE Status |
| Ref No | |
|---|---|
| Closed | 07/04/2026 12:00pm |
| Awarded To | |
| Received | |
| Value | R |
| BEE Status |
| Ref No | NOTICE NO: 75/2026 |
|---|---|
| Closed | 13/04/2026 12:00pm |
| Awarded To | |
| Received | |
| Value | R |
| BEE Status |
| Ref No | NOTICE NO: 74/2026 |
|---|---|
| Closed | 13/04/2026 12:00pm |
| Awarded To | |
| Received | |
| Value | R |
| BEE Status |
| Ref No | |
|---|---|
| Closed | 02/04/2026 12:00pm |
| Awarded To | |
| Received | |
| Value | R |
| BEE Status |
| Ref No | |
|---|---|
| Closed | 02/04/2026 12:00pm |
| Awarded To | |
| Received | |
| Value | R |
| BEE Status |
| Ref No | NOTICE NO:73/2026 |
|---|---|
| Closed | 31/03/2026 12:00pm |
| Awarded To | |
| Received | |
| Value | R |
| BEE Status |
NOTICE 58/2026: CENTRAL SUPPLIER DATABASE REGISTRATION (CSD) 2026
Cederberg Municipality only source quotations from suppliers listed on the Central Supplier Database (CSD).
Registration is compulsory in order to conduct business with Cederberg Municipality. The database will be used to verify the accreditation of a supplier before an award can be made.
Those vendors who are not yet registered on the Central Supplier Database (CSD) are urged
to register as a supplier as soon as possible.
To start your online registration process, vendors need the following information:
Assistance with the online registration process or any CSD related queries may be directed to:
Cederberg Municipality
Supply Chain Management Unit:
Tel: 027 482 8000
Nolan Damon at noland@cederberg.gov.za or scm@cederbergraad.co.za
Yours sincerely,
GF MATTHYSE
MUNICIPAL MANAGER
Last published 20 March 2026KENNISGEWING: GEKANSELLEERDE TENDER
Kennis geskied hiermee dat die volgende tender gekanselleer is ingevolge subseksie 16.4(b) van die Voorkeurverkrygingsbeleid van 2022:
TENDER NUMBER: CED17/2025-2026: SUPPLY AND DELIVERY OF GEO- BAG CONTAINERS FOR COASTAL EROSION MITIGATION AND REPAIR WORK.
Kontak Mej. D. Joubert by (027) 482 8000 of dannej@cederberg.gov.za vir verdere navrae.
Last published 20 March 2026