Bystand kontak besonderhede /Standby contact details: Week: 29 / 03 – 04 / 04 / 2024
CLANWILLIAM
TEGNIES
Marius Jooste - 082 889 8202
ELEKTRIES
Nolan Swartbooi – 082 907 9494
CITRUSDAL
TEGNIES
Jan Muller – 081 828 5357
ELEKTRIES
Ivan Smit – 065 323 7056
GRAAFWATER
TEGNIES
Elvis Strauss - 066 583 5624
ELEKTRIES
Nolan Swartbooi – 082 907 9494
LAMBERTSBAAI
TEGNIES
Rodger Cloete – 062 081 1596
John Roberts – 084 057 9002
ELEKTRIES
Wilbur Swartbooi – 060 525 8435
Matthew Nel – 071 624 8360
ELANDSBAAI
TEGNIES
Eric Kilana – 073 055 7388
Melikhaya Myoli – 082 889 8205
ELEKTRIES
Wilbur Swartbooi – 060 525 8435
Matthew Nel – 071 624 8360
Last published 28 March 2024NOTICE: 16/2/4/1/6
ELECTRICITY INTERRUPTION - CITRUSDAL
Notice is hereby given that there will be a power outage in Citrusdal on Wednesday, 03 April 2024 from 09H00 – 16H00 due to maintenance work to be done. Areas that will be effected will be the whole of Citrusdal and farms included.
All electrical installations and supply should be considered dangerous at all times during the above mentioned hours.
We apologise for any inconvenience.
Last published 28 March 2024KENNISGEWING 16/2/4/1/6
KRAGONDERBREKING TE CITRUSDAL
Kennis geskied hiermee dat daar `n kragonderbreking gaan wees te Citrusdal op Woensdag, 03 April vanaf 09H00 – 16H00 om onderhoudswerk te doen.
Areas wat geaffekteer word is: Citusdal en omliggende plase
Alle elektriese installasies moet ten alle tye as lewendig beskou word vir die volle tydperk hierbo gemeld.
Verskoning word aangebied vir enige ongerief.
Last published 28 March 2024KENNISGEWING: 40/2024
5DE GENERASIE GEINTEGEERDE ONTWIKKELINGSPLAN EN BEGROTING 2024-2025
Kennis geskied hiermee ingevolge Artikel 16 (1) en 29 (1) (b) van die Wet op Munisipale Stelsels (Wet 32 van 2000) dat openbare konsultasies gedurende April 2024 gehou sal word om publieke insae te verkry vir die 5de Generasie Geintegeerde Ontwikkelingsplan (GOP) en Begroting 2024-2025. Die openbare konsultasies bied die geleentheid vir konsultasies met departementele amptenare rakende voorstelle, kommentaar en/of navrae met betrekking tot die GOP en Begroting 2024/25.
Die gemeenskap sal ook die geleentheid kry om dienste navrae aan amptenare te rig, byvoorbeeld: deernis toelae, rekening, bou beheer en behuising.
Die skedule vir genoemde kennisgewing is soos volg:
WYK |
PLEK |
DATUM |
DAG |
TYD |
LOKAAL |
Wyk 1 & 2 | Citrusdal | 13 April 2024 | Saterdag | 9:00-14:00 | Vicky Zimri Thusong Sentrum |
Wyk 3 | Clanwilliam | 6 April 2024 | Saterdag | 9:00-14:00 | Kathy Johnson Thusong Sentrum |
Wyk 4 | Graafwater | 13 April 2024 | Saterdag | 9:00-14:00 | Graafwater Munisipale Kantoor |
Wyk 4 | Elandsbaai | 13 April 2024 | Saterdag | 9:00-14:00 | Elandsbaai Gemeenskap Saal |
Wyk 5 | Lambertsbaai | 6 April 2024 | Saterdag | 9:00-14:00 | Don Burrel Thusong Sentrum |
Wyk 5 | Leipoldtville | 14 April 2024 | Sondag | 14:00-17:00 | VGK Saal |
Wyk 6 | Wupperthal | 10 April 2024 | Woensdag | 14:00-17:00 | Eendrag Saal |
Wyk 6 | Algeria | 11 April 2024 | Donderdag | 14:00-17:00 | Biblioteek Saal |
Wyk 6 | Paleisheuwel | 14 April 2024 | Sondag | 14:00-17:00 | Paleisheuwel Saal |
Enige navrae kan gerig word aan Dmitri Frantz by (027) 482 8000 of per epos na dmitrif@cederbergraad.co.za .
Mnr. Gerrit Matthyse
Munisipale Bestuurder
Last published 28 March 2024Ref No | NOTICE NO: 49/2024 |
---|---|
Closed | 18/04/2024 12:00pm |
Awarded To | |
Received | |
Value | R |
BEE Status |
NOTICE TO THE PUBLIC
NOTICE NO: 10/1/2/1
Herewith to inform the public that the Cederberg Municipal offices will closed at 15:00 on Thursday, 28 March 2024 and re-open on Tuesday, 02 April 2024 at 07:30.
Cashiers will closed for the public at 14:00.
Essential Services will be available and on duty.
Wishing all a safe and blessed Easter weekend.
Kind regards
G Matthyse
Municipal Manager
Last published 25 March 2024Ref No | NOTICE NO: 53/2024 |
---|---|
Closed | 05/04/2024 12:00pm |
Awarded To | |
Received | |
Value | R |
BEE Status |
Ref No | NOTICE NO: 43/2024 |
---|---|
Closed | 05/04/2024 12:00pm |
Awarded To | |
Received | |
Value | R |
BEE Status |