Cederberg
Thursday°C
SLUITING VAN STRATEÂ OP 23 & 24 APRIL VIR DIE TUSSENVERKIESING IN CLANWILLIAMÂ
Hiermee u in kennis te stel dat Bloekomlaanstraat voor die Kathy Johnson Saal en Leipoldtstraat voor die NGK Kerk gesluit sal wees op 23 & 24 April 2024 vanaf 06H00 - 19H00 vir die duur van die Tussenverkiesing.
Enige navrae / voorvalle kan gedurende kantoorure by die Clanwilliam Verkeersdepartement by 027 482 8000 aangemeld word.
Last published 19 April 2024