Thu
Thu
Thu
Thu

Cederberg

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Clanwilliam

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Citrusdal

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Lamberts bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Elands bay

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Graafwater

Thursday°C

Important numbers

Police027 482 8181/ 10111
Hospital027 482 2166
Fire027 482 1775
Municipality027 482 8000 /027 482 8016
Water027 482 8000 /082 889 8202
Electricity027 482 8000 / 082 907 9494
Traffic027 482 8000 /16
Refuse027 482 8000
Hide -
Home Contact usShow

Weather

Cederberg
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Clanwilliam
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Citrusdal
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Lamberts bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Elands bay
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Graafwater
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Police 027 482 8181/ 10111
Hospital 027 482 2166
Fire 027 482 1775
Municipality 027 482 8000 /027 482 8016
Water 027 482 8000 /082 889 8202
Electricity 027 482 8000 / 082 907 9494
Traffic 027 482 8000 /16
Refuse 027 482 8000
12 March 2026

KENNISGEWING: MAAND TO MAAND HUUROOREENKOMS: GEDEELTE VAN DIE MEENTGROND VAN ERF 168, LAMBERTSBAAI

KENNISGEWING: 54/2026

 

KENNISGEWING: MAAND TO MAAND HUUROOREENKOMS: GEDEELTE VAN DIE MEENTGROND VAN    ERF 168,  LAMBERTSBAAI

KENNISGEWING NOMMER: 54/2026

 

Kennis word hiermee gegee in terme van Artikel 16(1)(a) van die “Local Goverment:  Municipal Systems Act, 2000.

In terme van Art 16(1)(a)(v), word die Munisipaliteit verplig om die plaaslike gemeenskap in kennis te stel van strategiese besluite met betrekking tot die lewering van munisipale dienste in terme van Hoostuk 8,

(b) bydrae tot die opbou van kapasiteit van -

(i) die plaaslike gemeenskap om hulle in staat te stel om deel te neem in die bedrywighede van die munisipaliteit;

(ii) raadslede en amptenare om gemeenskap deelname te bevorder

Die Munisipaliteit rig hiermee ’n uitnodiging aan alle belanghebbende partye om kommentaar te lewer op die be sluit om ’n maand tot maand huurooreenkoms te sluit met Lambertsbaai Vissers Primêre Korporasie Bpk,  St Markstraat 29, Lambertsbaai vir die verwerking van bamboes.  Enige voorstelle en insette wat gelewer word sal oorweeg word  alvorens dit deur Cederberg Munisipaliteit goedgekeur word.

Skriftelike kommentaar in hierdie verband, indien enige, moet nie later nie as Donderdag, 09 April 2026 by onderstaande adres  ingedien word. (vir aandag:  Die Munisipale Bestuurder).

Persone wat nie kan skryf nie kan hulle insette mondelings, by die munisipale kantoor doen, waar ‘n amptenaar behulpsaam sal wees om die kommentaar af te skryf. Enige navrae kan gerig word aan Mnr C Sheldon by 027 482  8000 of craigs@cederberg.gov.za

 

Munisipale Kantore      

Privaat Sak X2

Tel: (027) 482 8000  

Clanwilliam, 8135                                                                                                                                             Epos:records@cederbergraad.co.za

Last published 12 March 2026