| Ref No | |
|---|---|
| Closed | 24/11/2026 12:00pm |
| Awarded To | |
| Received | |
| Value | R |
| BEE Status |
BYSTAND KONTAKLYS / STANDBY CONTACT LIST
WEEK: 13 - 19/11/2026
| TOWN/DORP | DEPARTMENT/DEPARTEMENT | OFFICIAL / BEAMPTE | CONTACT DETAILS / KONTAK BESONDERHEDE | |
|
Clanwilliam
|
Tegnies / Technical | Edwin Hendricks | 082 889 8202 | |
| Elektries / Electrical | Willmore Buffel | 073 945 0723 | ||
| Ashwin Hendricks | 071 228 6637 | |||
| Verkeer En Wetstoepassing / Traffic and Law Enforcement | Angelique Dirks | 063 918 9580 | ||
| Deon Hein | 076 420 6482 | |||
|
Citrusdal |
Tegnies / Technical | Jan Muller | 073 350 3112 | |
| Elektries / Electrical | John Gentles | 064 495 0528 | ||
| Ronald De Grijs | 082 822 8540 | |||
| Bystand / Standby | 068 650 6699 | |||
| Verkeer En Wetstoepassing / Traffic and Law Enforcement | Arno Botha | 064 972 6536 | ||
| Gilbert Syster | 071 056 9501 | |||
|
Graafwater |
Tegnies / Technical | Elvis Stauss | 079 542 9470 | |
| Elektries / Electrical | Willmore Buffel | 073 945 0723 | ||
| Melvin Strauss | 076 548 5030 | |||
| Verkeer En Wetstoepassing / Traffic and Law Enforcement | Angelique Dirks | 063 918 9580 | ||
| Deon Hein | 076 420 6482 | |||
|
Lamberts Bay |
Tegnies / Technical | John Roberts | 084 057 9002 | |
| Angus Dirks | 083 601 1947 | |||
| Elektries / Electrical | Wilbur Swartbooi | 060 525 8438 | ||
| Nelisa Bongelwa | 060 912 8700 | |||
| Verkeer En Wetstoepassing / Traffic and Law Enforcement | Alberto van den Heever | 060 762 1312 | ||
|
Elands Bay |
Tegnies / Technical | Eric Kilana | 073 055 7388 | |
| Elektries / Electrical | Wilbur Swartbooi | 060 525 8438 | ||
| Nelisa Bongelwa | 060 912 8700 | |||
| Verkeer En Wetstoepassing / Traffic and Law Enforcement | Alberto van der Heever | 060 762 1312 | ||
| Thusong Services: Service Delivery Problems at Thusong Centres / Halls / Sports Grounds (All Towns) - power / water / break-ins / access | Johan Muller | 076 842 4464 | ||
|
RAMPBESTUUR / DISASTER MANAGEMENT
WESKUS DISTRIK MUNISIPALITEIT / WEST COAST DISTRICT MUNICIPALITY 022 495 0226 / 022 495 0227 / 022 495 0229 |
||||
Last published 16 November 2026
| Ref No | |
|---|---|
| Closed | 23/11/2026 12:00pm |
| Awarded To | |
| Received | |
| Value | R |
| BEE Status |
KENNISGEWING AAN DIE PUBLIEK 16/5/R
VULLISVERWYDERING SKEDULE: CLANWILLIAM
Kennis word hiermee gegee dat vullisverwydering in Clanwilliam sal plaasvind vanaf 05:30 op 18 November 2026 tot 31 Maart 2027. Inwoners word vriendelik versoek om hul vullisdromme teen 05:30 op aangewese versameldae uit te sit.
Datum: 18 November 2026 – 31 Maart 2027
Tyd: 05:30
Gebied: Clanwilliam
Tref asseblief die nodige reëlings om ñ gladde proses te verseker.
Vir enige navrae. Kontak asseblief:
Isak Koopman
071 624 8373
Last published 13 November 2026
NOTICE TO PUBLIC 16/5/R
REFUSE REMOVAL SHEDULE: CLANWILLIAM
Notice is hereby given that refuse removal will take place in Clanwilliam from 05:30 on 18 November 2026 to 31 March 2027. Residents are kindly requested to have their refuse bins out by 05:30 on designated collection days.
Date: 18 November 2026 – 31 March 2027
Time: 05:30
Area: Clanwilliam
Please make necessary arrangements to ensure a smooth collection process.
For any inquiries, please contact:
Isak Koopman
071 624 8373
Last published 13 November 2026
KENNISGEWING AAN DIE PUBLIEK 16/5/R
VULLISVERWYDERING SKEDULE: CITRUSDAL
Kennis word hiermee gegee dat vullisverwydering in Citrusdal sal plaasvind vanaf 06:00 op 17 November 2026 tot 31 Maart 2027. Inwoners word vriendelik versoek om hul vullisdromme teen 06:00 op aangewese versameldae uit te sit.
Datum: 17 November 2026 – 31 Maart 2027
Tyd: 06:00
Gebied: Citrusdal
Tref asseblief die nodige reëlings om ñ gladde proses te verseker.
Vir enige navrae. Kontak asseblief:
Rodney Jansen
078 871 2293
Last published 13 November 2026
NOTICE TO PUBLIC 16/5/R
REFUSE REMOVAL SHEDULE: CITRUSDAL
Notice is hereby given that refuse removal will take place in Citrusdal from 06:00 on 17 November 2026 to 31 March 2027. Residents are kindly requested to have their refuse bins out by 06:00 on designated collection days.
Date: 17 November 2026 – 31 March 2027
Time: 06:00
Area: Citrusdal
Please make necessary arrangements to ensure a smooth collection process.
For any inquiries, please contact:
Rodney Jansen
078 871 2293
Last published 13 November 2026
KENNISGEWING AAN DIE PUBLIEK 16/5/R
VULLISVERWYDERING SKEDULE: GRAAFWATER
Kennis word hiermee gegee dat vullisverwydering in Graafwater sal plaasvind vanaf 06:00 op 16 November 2026 tot 31 Maart 2027. Inwoners word vriendelik versoek om hul vullisdromme teen 06:00 op aangewese versameldae uit te sit.
Datum: 16 November 2026 – 31 Maart 2027
Tyd: 06:00
Gebied: Graafwater
Tref asseblief die nodige reëlings om ñ gladde proses te verseker.
Vir enige navrae. Kontak asseblief:
Petrus Stevens
071 624 8335s
Last published 13 November 2026
NOTICE TO PUBLIC 16/5/R
REFUSE REMOVAL SHEDULE: GRAAFWATER
Notice is hereby given that refuse removal will take place in Graafwater from 06:00 on 16 November 2026 to 31 March 2027. Residents are kindly requested to have their refuse bins out by 06:00 on designated collection days.
Date: 16 November 2026 – 31 March 2027
Time: 06:00
Area: Graafwater
Please make necessary arrangements to ensure a smooth collection process.
For any inquiries, please contact:
Petrus Stevens
071 624 8335
Last published 13 November 2026
CEDERBERG MUNISIPALITEIT
AANSOEK: OPHEFFING VAN BEPERKENDE TITELVOORWAARDES EN PERMANENTE AFWYKING: ERF 127 ELANDSBAAI
| Aansoeker: | Urban Dynamics |
| Eienaar: | Winfield Family Trust |
| Verwysing nommer: | ERF 127 EB |
| Eiendomsbeskrywing: | Erf 127 Elandsbaai |
| Fisiese Adres: | 8 Keerom Straat, Elandsbaai |
| Besonderhede van aansoek: |
|
Kennis word hiermee gegee in terme van artikel 45 van die Cederberg Munisipaliteit se Verordening op Munisipale Grondgebruik en Beplanning dat die bovermelde aansoek ontvang was en dat dit beskikbaar vir insae beskikbaar is gedurende weeksdae tussen 08:00 en 15:00 by die kantoor van die Grondgebruiksbeplanning , 2A Voortrekkerstraat, Clanwilliam. Enige geskrewe kommentaar moet, in terme van artikel 50 van die genoemde wetgewing geadresseer aan Privaat sak X2, Clanwilliam, 8135, of gefaks word na (027) 482 1993, vir aandag van Mnr. A. Neethling, op of voor 30 dae van die datum van publikasie van hierdie kennisgewing, met vermelding van hierdie kennisgewing en met aanduiding van u naam, adres of kontakbesonderhede, belang by die aansoek en rede vir kommentaar. Kommentaar kan gestuur woord na landuse@cederberg.gov.za. Telefoniese navrae kan gerig word aan Mnr. A. Neethling by (027) 482 8000. Die Munisipaliteit mag weier om aansoeke wat na die sperdatum ontvang was te erken. Enige persoon wie nie kan skryf nie kan bygestaan word deur 'n Munisipale beampte om amptelik hul kommentaar op skrif te stel.
Munisipale Bestuurder
Last published 13 November 2026