NOTICE: 369/2025
2025/2026 FINANCIAL YEAR
ADJUSTMENT BUDGET: NOVEMBER 2025
Notice is hereby given in terms of Section 28 of the Local Government: Municipal Finance Management Act, 2003 (Act No. 56 of 2003) and Section 23 of the Municipal Budget and Reporting Regulations 2008 respectively, that the adjustment budget was approved during the Council Meeting held on 27 November 2025.
In terms of Section 21A of the Municipal Systems Act, 2000 (Act no. 32 of 2000), Cederberg Municipality hereby notifies the local community that the Council Resolution, and all other relevant documentation may be inspected during office hours at the municipal offices and libraries in Clanwilliam, Citrusdal, Graafwater, Lamberts Bay and Elands Bay. The said documentation will also be available on the website of the Municipality: www.cederbergmun.gov.za.
Enquiries may be directed to the Chief Financial Officer, Mr J Booysen at (027) 482 8000.
MR G MATTHYSE
MUNICIPAL MANAGER
Last published 11 December 2025KENNISGEWING: 369/2025
2025/2026 FINANSIËLE JAAR
AANSUIWERINGSBEGROTING: NOVEMBER 2025
Kennis geskied hiermee ingevolge Artikel 28 van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Finansiële Bestuur, 2003 (Wet No.56 van 2003) en Artikel 23 van die Munisipale Begrotings en Verslagdoening Regulasies 2008 onderskeidelik, dat die Aansuiweringsbegroting goedgekeur is tydens die Raadsvergadering van 27 November 2025.
Ingevolge Artikel 21A van die Munisipale Stelsels Wet, 2000 (Wet No. 32 van 2000), gee Cederberg Munisipaliteit hiermee kennis aan die plaaslike gemeenskap dat die raadsbesluit, en alle ander tersaaklike dokumentasie, beskikbaar is vir besigtiging gedurende kantoor ure by die munisipale kantore en biblioteke in Clanwilliam, Citrusdal, Graafwater, Lambertsbaai en Elandsbaai. Die gemelde dokumentasie sal ook beskikbaar wees op die webwerf van die Munisipaliteit: www.cederbergmun.gov.za.
Navrae in hierdie verband kan gerig word aan die Hoof Finansiële Beampte, Mnr J Booysen by (027) 482 8000.
MNR G MATTHYSE
MUNISIPALE BESTUURDER
Last published 11 December 2025
CEDERBERG MUNISIPALITEIT
KENNISGEWING: MAAND TO MAAND HUUROOREENKOMS: KLEINBEGIN KORPORASIE: VISMARK GEBOU, ERF 753, HOOFSTRAAT, ELANDSBAAI
KENNISGEWING NOMMER: 368/2025
Kennis word hiermee gegee in terme van Artikel 16(1)(a) van die “Local Goverment: Municipal Systems Act, 2000”.
In terme van Art 16(1)(a)(v), word die Munisipaliteit verplig om die plaaslike gemeenskap in kennis te stel van strategiese besluite met betrekking tot die lewering van munisipale dienste in terme van Hoostuk 8,
(b) bydrae tot die opbou van kapasiteit van -
(i) die plaaslike gemeenskap om hulle in staat te stel om deel te neem in die bedrywighede van die munisipaliteit;
(ii) raadslede en amptenare om gemeenskap deelname te bevorder
Die Munisipaliteit rig hiermee ’n uitnodiging aan alle belanghebbende partye om kommentaar te lewer op die be sluit om ’n maand tot maand huurooreenkoms te ondergaan met Kleinbegin Korporasie, Vismark gebou, ERF 753 Elandsbaai. Enige voorstelle en insette wat gelewer word sal oorweeg word alvorens dit finaal deur die Raad van die Cederberg Munisipaliteit goedgekeur word.
Skriftelike kommentaar in hierdie verband, indien enige, moet nie later nie as Maandag, 12 Januarie 2026 by onderstaande adres ingedien word. (vir aandag: Die Munisipale Bestuurder).
Persone wat nie kan skryf nie kan hulle insette mondelings, by die munisipale kantoor doen, waar ‘n amptenaar behulpsaam sal wees om die kommentaar af te skryf. Enige navrae kan gerig word aan Mnr C Sheldon by 027 482 8000 of craigs@cederberg.gov.za
G MATTHYSE Munisipale Kantore, 2A Voortrekker Straat
MUNISIPALE BESTUURDER Privaat Sak X2, Clanwilliam, 8135
Tel: (027) 482 8000
Epos:records@cederbergraad.co.za
Last published 11 December 2025| Ref No | |
|---|---|
| Closed | 17/12/2025 12:00pm |
| Awarded To | |
| Received | |
| Value | R |
| BEE Status |
| Ref No | |
|---|---|
| Closed | 17/12/2025 12:00pm |
| Awarded To | |
| Received | |
| Value | R |
| BEE Status |
| Ref No | |
|---|---|
| Closed | 08/12/2025 12:00pm |
| Awarded To | |
| Received | |
| Value | R |
| BEE Status |
| Ref No | |
|---|---|
| Closed | 08/12/2025 12:00pm |
| Awarded To | |
| Received | |
| Value | R |
| BEE Status |
| Ref No | |
|---|---|
| Closed | 08/12/2025 12:00pm |
| Awarded To | |
| Received | |
| Value | R |
| BEE Status |
| Ref No | |
|---|---|
| Closed | 02/12/2025 12:00pm |
| Awarded To | |
| Received | |
| Value | R |
| BEE Status |
| Ref No | |
|---|---|
| Closed | 02/12/2025 12:00pm |
| Awarded To | |
| Received | |
| Value | R |
| BEE Status |